Childhood Diseases

Question
Posted by: Sharon | 2011-06-02

Q.

uithuil

Seuntjie 21md huil hom uit dat hy blou word,sy oe omdop en handjies styf trek.Het om al geblaas,nat gespat met koue water en dit probeer vermy. Hy vat lank om by te kom. Ek is n moedelose ma wat hulp soek dringend asb. Hy slaap ook glad nie goed nie. Wat kan ek doen? Help asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie se gedrag kom baie dikwels voor. Hy het tipiese 'breath holding attacks' wanneer hy skrik of baie kwaad word ens. Hy sal altyd weer begin asem haal wanneer hy een van hierdie aanvalle kry. Blaas net liggies op sy gesig. Moet hom nie nat spuit nie.Jou seuntjie sal met tyd ophou om hierdie aanvalle te kry. Wees net baie geduldig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.