Childhood Diseases

Question
Posted by: nicolene | 2010-02-22

Q.

uit ons kamer skuif

my seuntjie is amper twee jaar oud agv hospitaal opnames en operasies het hy tot nou toe by ons in die kamer geslaap(nie in selfde bed).hoe skuif ek hom uit ons kamer sonder om hom te veel te laat stres en huil nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vraag kom baie dikwels voor.Jou seuntjie moet eers gewoond raak aan die feit dat hy binnekort in sy eie kamer sal kan slaap. Dit moet beklemtoon dat hy nou 'n baie groot seun' is hy moet trots wees om in sy eie slaapkamer te slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anon | 2010-02-22

Skuif hom uit in sy eie kamer maar los n lig aan in die nag sodat as hy wakker word dat hy kan sien waar hy loop en dan sommer weer by jul kom inkruip, ek dink dit is seker een van die slegste goed om te doen maar hy sal okay wees, as dit jou vreeslik gaan pla in die nag om te weet dat hy dalk kan huil, kry dalk vir jul van daardie interkoms en as jy hoor hy huil dan kan jy net gaan kyk wat vout is. Moedig hom aan om in sy eie bed te slaap, sit by hom tot hy aan die slaap raak en as hy wakker word in die nag en hy bly net in sy bed en huil, troos hom, verseker hom dat jul nie ver is nie en sit weer by hom tot hy aan die slaap geraak het.

Sterkte

Reply to Anon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.