Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2009/10/12

Q.

TYD OM TE LOOP

MY DOGTERTJIE IS NOU NET 1 JAAR OUD, SY LOOP AL TE PRAGTIG AS SY NET KAN VASHOU AAN IETS EN DIT DAN STOOT OM TE KOM WAAR SY WIL WEES. MY VRAAG - SAL SY VINNIGER BEGIN ALLEEN LOOP AS EK HAAR LAAT OEFEN DEUR HAAR HANDJIES VAS TE HOU TEWYL SY LOOP. EK IS SO DESPERAAT DAT SY MOET LOOP, WANT HAAR BOETIE IS 3 JAAR OUD EN SY RAAK SO GEFRUSTREERD AS SY MOET AGTERBLY.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede om haastig te wees nie. Die meeste babas begin eers loop wanneer hulle 13 tot 14 maande oud is. Jou baba sal redelik gou begin loop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.