Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2008/07/16

Q.

trane trane en nogmals trane

Hi dok,

dankie vir al jou raad maar ek is nou raadop.

My meisiekind is vandag 17 maande oud.

Sy dryf my na trane elke dag.

Ek begin dink dis nie meer 'n stadium waardeur sy gaan nie.

Sy is absoluut misluk en lelik met my. Ek kan nie vir haar kyk nie, langs haar pa sit nie. Sy gooi tantrums en huil dan. Wil niks met my te doen he nie. Ek is al die afgelope 5 maande baie geduldig maar dit begin nou net te veel word. Ek is nou al op die punt om haar te ignoreer en te weier om enige iets vir haar te doen.

Sy huil tot as my man net uit die vertrek uitgaan.

Ek weet nie meer nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om haar heeltemal te ignoreer wanneer sy met 'n tantrum begin. Wat sy baie graag wil he is 'n toeskouer vir hierdie soort gedrag en wanneer die toeskouer nie meer opdaag nie sal sy begin verander. Die oomblik wanneer sy begin om te huil of veral met 'n tantrum begin is dit nodig om net seker te maak dat sy haar nie op iets kan seermaak nie, en dan die kamer te verlaat en die deur toemaak. Moet nie terug gaan totdat sy heeltemal stil is.Sy sal nie oornag ophou met haar tantrums nie,maar na 'n tyd sal dinge begin verbeter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: muffin | 2008/07/16

my daughter was like this, though maybe not so bad, but she definately preferred her father and rejected me a lot. i had to make a real effort, because like you I felt that I didn't want to do anything for her because what was the point. I started to make more of an effort then to spend one-on-one time with her. I work full time, so used to then take her to the park or playground, or for a milkshake, just the two of us, and she was very sweet then, even though she still rejected me when dad was around, I knew she still loved me.

She is now 4.5 and much closer to me, I think girls do naturally get closer to their moms the older they get. All I can say is hang in there, I know how hard it is, but you cannot lose your temper with her, just walk away. but your husband must also stick up for you and make it clear to her that she is not treating her mommy nicely and she must be nicer to her mommy.

good luck

Reply to muffin
Posted by: pixie | 2008/07/16

Ag shame man.... my hart is nou so seer vir jou!!!! My seuntjie van 3 was ook so met sy pa, maar glad nie so erg soos jy dit het nie... Ek het maar net aanhou liefde gee en selfs nou nog is pappa no 1 en ja, dit maak baie seer as hulle so tekere gaan, mens voel jy doen alles vir hulle en gee alles, en wat kry jy?? "Daddy means fun, but Mommy means business"

Ek weet ongelukkig nie wat om verder te se nie... maar ek dink aan julle en my hart gaan uit na jou toe.

Baie sterkte :-)

Reply to pixie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.