Childhood Diseases

Question
Posted by: tasha | 2010-03-15

Q.

tong tie

My seun is nou al 5mnde die vlies onder sy tong is voor aan sy tandvleis vas dit blemmer nie sy eet en drink nie. Maar kan dit dalk later sy spraak beinvloed en hoe maak mens dit reg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Aangesien jou baba seuntjie normaal en goed kan eet en drink is dit nie nodig om sy tongue-tie te sny nie. In die meeste gevalle word hierdie vlies onder die tong al hoe kleiner met tyd en dit is uiters selde dat dit 'n kind se spraak beinvloed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.