Childhood Diseases

Question
Posted by: Lientjie | 2011-04-13

Q.

toilet in the night

Hello
My seun is 3 en het maklik van die doek af gekom. Hy kry nie glipse nie en het goeie toilet maniere. My dogtertjie is 5, so my vraag is die volgende, elke aand 10 uur vat ek hulle vir pieppie. Hulle gaan slaap 7:30 so hulle is deur die slaap, my seuntjie huil en wil nie piepie nie, ek bly sag praat, krane oop draai wag to hy bietjie wakkerder is maar niks werk nie, probeer al vir 2 maande. Is dit okey dat hy moeilik is 10uur as ek hom vir ''n piepie vat of kan ek hom traumatiseer voorkant toe in sy lewe? Moet se ek sal nie daarvan hou as iemand my wakker maak nie maar ek wil ook nie he hy moet glip in die bed kry nie? Dankie vir u hulp.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal jou seuntjie beslis geen skade doen nie om hom te probeer wakker maak om in die nag te gaan pieppie nie, maar in jou seun se geval werk hierdie metode glad nie. Dit is nie die moeite werd om an te gaan om hom te probeer wakker maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.