Childhood Diseases

Question
Posted by: lee | 2010/11/10

Q.

Tofranil

Goeiedag Dokter,

Ek het ''n paar weke gelede navraag by u gedoen oor tofranil vir my 5 jarige seuntjie. Hy is nou al amper ''n maand daarop en ek kom ''n defenitiewe verskil agter. Maar - daar is soms oggende wat sy doek steeds nat is (2 uit 7 dae). Sal dit verbeter? Is dit ''n teken dat die tofranil nie werk nie en moet ons aanhou daarmee? Voor tofranil was sy doek 5 uit 7 dae nat in die oggend.

Baie dankie!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie vir hierdie inligting. Daar bestaan geen twyfel dat die Tofranil 'n goeie uitwerking op jou seuntjie se enurese het, maar sy probleem is nog nie heeltemal opgelos nie. Daar is nou twee moontlike oplossings; eerstens kan die Tofranil dosis effens opgeskyf word of tweedens kan sy pediater 'n ander middel probeer soos miskien Desmopressin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.