Childhood Diseases

Question
Posted by: mari | 2010/03/29

Q.

toe neus

hi daar? met verwysing op my 4.5 maande oue seun wat n teo neus kry op nan ha, ek het hom die naweek op isomil gehad en daar is geen verskil nie. sy neus kongestie is wel baie groen. het hom n paar keer met saline skoongemaak. kan die feit dat hy op sy maagie slaap sy neus beinvloed. dis asof sy neus bietjie beter raak as hy op die ruggie gedraai word. hy slaap op sy maag al van die dag wat hy gebore is. maar die simptome kom elke 3 weke voor....ek het hom terug op nan ha.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat jou baba se toe neus is as gevolg van 'n allergie nie, dus sal sy voeding geen verskil maak nie.Ek vermoed dat hy vergroTe adenoiede het.Die beste sal wees om gereeld Salex of ander soutwater druppels te gebuik om te probeer om sy neusie oop te maak. Indien dit nie help nie sal dit nodig wees om 'n ONK spesialis te raadpleeg. Die feit dat hy op sy maagie slaap het geen invloed op hierdie probleem nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.