Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2008/08/04

Q.

Toe neus - 1 week oud

Goeiedag,

My dogtertjie is 1 week oud en sukkel met ' n toe neusie en dan sukkel sy ook om te drink. Ek " suig"  die slym uit haar neusie met die suiger en ek sit vir haar salex druppels in. Ek drup ook karvol op haar kussing.

Wat kan ek meer doen?

Baie dankie :-) :-) :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy doen alles reg behalwe om die Karvol te gebruik.Hou op om dit te gebruik. Hou aan om die sluim uit te suig en gebruik Salex druppels minstens soggens en saans. Indien jou babatjie se neus nog toe bly sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg om uit te vind hoekom haar neus so erg toe is op die ouderdom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.