Childhood Diseases

Question
Posted by: Natasjha | 2011/09/12

Q.

Todler

Goeie dag

ek wil weet wat ek vir my 2 jarige kan gee vir haar magie dit is hard en wil nie werk nie - pegricol wil sy nie drink nie. Dan die 2de probleem is dat as haar magie uitgaan is daar bloed dit lyk soos n klein ambei wat daar is>  en sy kla ook dat dit seer is.

help asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie het definitief 'n probleem met hardlywigheid. Dit is ook as gevolg van hierdie hardlywigheid dat sy effens bloei en kla dat die seer is waneer haar magie uitgaan.Ek neem aan dat haar dieet goed is veral dat sy water drink,baie vrugte eet en elke dag vesel-ryk kos soos Weetbix en volkoring brood eet.Probeer Duphalac Solution 5ml soggens en saans vir 14 dae om haar probleem op te los.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.