Childhood Diseases

Question
Posted by: FRACTURE | 2009/02/18

Q.

TIBIA FRACTURE

MY SEUN VAN 9 JR HET OP 17/11/2008 SY REGTERBEEN SE TIBIA GEBREEK. EK WIL WEET OF ' N BEEN WAT GEBREEK HET, PENNE EN OPERASIE WAS NIE NODIG, NOU SWAKKER IS AS DIE ANDER BEEN OF IS HY NA HEGTING WEER NET SO STERK SOOS DIE ANDER BEEN? HOEVEEL KALSIUM MOET ' N KIND PER DAG IN KRY? HOE LANK NA ' N FRAKTUUR SE HEGTING KAN DAAR WEER AAN KONTAK SPORT MET VEILIGHEID DEELGENEEM WORD?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seun behoort heeltemal te herstel van hierdie fraktuur van sy tibia. Hy is nog baie jonk. Daar is gewoonlik geen rede vir enige penne nie. Dit neem gewoonlik 6 weke om genees te word.Hy het 800mg kalsium per dag nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.