Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/05/28

Q.

Terugtrek van velletjie

Van watter ouderdom af kan ek my 7 maande oue seuntjie se velletjie terugtrek, want my 3-jarige seuntjie moet waarskynlik gaan vir ''n operasie, want hy is vreeslik klein daarvoor.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede om sy velletjie terug te trek nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Carla | 2010/05/31

Baie dankie! Ek voel nou baie beter oor hierdie saak!

Reply to Carla
Posted by: wja | 2010/05/28

Carla,

Beide U seuns se velletjies sal vanself los kom wanneer dit die regte tyd is. Dit kan tot 16 jaar neem vir die voorvel om vanself los te kom en dan terug getrek kan word. Los eerder uit want as u die velletjie terug trek en dit is nog nie moontlik nie kan u die velletjie skeur and groter probleme veroorsaak.

Verwys na CIRP.org vir meer besonderhede hieroor.

U dokter het u onder ''n vals indruk gebring as hy aangedui het dat ''n besnyding nodig is.

Reply to wja

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.