Childhood Diseases

Question
Posted by: Zoey | 2010/06/21

Q.

Tea for baby

My baby is 6 weeks old, can I give her baby Rooibos (Annique) and how much?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

There is no need for this.Your baby should only be on her breastmilk or formula at this stage.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: christa | 2010/07/24

Ek stem saam oor die tee,my seuntjie het vrot tande dink dis van tee maar tandards se tee vlek net. Maar ek sukkel nou met sy tande so as enige iemand dalk
Vir my raad het asb.

Reply to christa
Posted by: Lien | 2010/06/22

Hello
Ek stem saam met die dok. My kinders is 2 en 4. Ek het eers gebordvoed en toe net water gegee tot op so 18mnd. Van daaraf het ek sap ens by begin gee. Vandag sal hulle vir water vra as hulle dors is en sap as hulle lus het vir iets te drinke. Onthou maak nie saak waar in die wereld jy is nie daar is altyd water maar jy kan uit tee raak en dan wil baba niks anders drink nie. Onthou tee en suiker gee vrot tande want babas raak aan die slaap met die bottel en so drup die suiker en tee ager die tande in en raak sleg. Hoop dit help.

Reply to Lien
Posted by: mommy 2 | 2010/06/21

HI ZOEY EK IS NOU WEL NIE N DR NIE NET N MAMMA VAN 2 WONDERLIKE KIDZ.EK HET VIR MY KINDERS AL 2 OP 6 WEKE BEGIN ROOIBOS TEE GEE TUSSEN VOEDINGS EN AS HULLE DORS GERAAK HET EN HULLE HET NIE IETS OORGEKOM VAN DIT NIE SO EK GLO JY KAN VIR JOU 6 WEKE OUE BABA ROOIBOS TEE GEE MAAR MET BRUIN SUIKER IN DIE PLEK VAN WIT SUIKER DIT GAAN NET KEER DAT JOU BABA NIE HARDLYWIG RAAK NIE.STERKTE MET JOU NUWE KLEIN BONDELTJIE MAG HY/SY JULLE BAIE VREUGDE EN GELUK BRING.

Reply to mommy 2

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.