Childhood Diseases

Question
Posted by: bigmomma | 2009/10/21

Q.

Taurette sindroom

Ek het ' n seuntjie van 3.5jr oud, ek het by my ex skoonsuster gekla dat hy baie moeilik is om te hanteer. Sy het gesê  dit klink baie soos dieselfde geval waarin haar kind (my broer se kind)verkeer het, en dat haar kind ge-diagnoseer is met die sindroom. Sy het gesê  dit is absoluut geneties. Kan u asb vir my voluit informasie oor dit gee of ' n webwerf waaroor ek oor dit kan lees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Tourette sindroom is oorerflik in baie gevalle maar die diagnose moet eers definitief vasgestel word.gebruik Google om meer oor Tourette sindroom te lees: 'Tourette Syndrome' Die Wikipedia webwerf se inligting is baie goed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.