Childhood Diseases

Question
Posted by: SARIE | 2010/07/21

Q.

tandpyn 7 jarige

ek het ''n 7jarige dogtertjie wat kla van tandpyn - partykeer so erg dat sy huil en dan gee ek vir haar ''n pyn pilletjie in (ek het voorheen ook hieroor geskryf) wel sy het nou al geleer om aan die ander kant te kou - sy kla nog maar nie so erg nie seker omdat sy nie meer aan daai kant kou nie, moet ek haar maar tandarts toe vat - dit lyk of daar ''n gaatjie is maar nie op die tand wat sy wys nie?
dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beslis nou nodig om haar tandarts te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.