Childhood Diseases

Question
Posted by: Wendy | 2012/05/01

Q.

Tandjies

Goeie dag

My seuntjie is 3 jaar oud, meeste van sy tandjies is al uit maar al die boonste tandjies is vrot. Hy het baie antibotika in gekry as baba<  meeste se dis oor dit dat die tandjies so vrt is. Ons borsel die tande elke dag om te probeer om hulle beter te laat lyk, ek sien die voorste een het nou `n groot gatjie in..en dis asof die bbonste voorste tandjies nie meer uitgroei nie..wat moet ons doen? Moet ons hom na n tandarts toe vat of `n dokter? Of is daar iets vat mens hom kan gee? Of is dit normaal?

Groete
Wendy

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie normaal nie.Dit is moontlik die medisyne wat jou seuntjie se boonste tande vrot gemaak het. Dit is definitief nodig om 'n tandarts te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.