Childhood Diseases

Question
Posted by: Kitty | 2012/02/26

Q.

Tandjies?

Hi Dok.
My seuntjie is nou ''n paar dae weg van 4 maande af. Die laaste aar dae is hy vreeslik huilerig. Ek en my man het toe vanaand gesien dat in sy mondjie, waar die oog tandjies moet kom, is daar sulke bultjies aan die voorkant van sy tandvleisies. Hy gee ook partykeer sulke gille dan druk hy sy vuisies in sy mondjie. Hy
wil ook partykeer nie lekker drink nie, dalk is dit seer? Wat dink
dok, kan dit tande wees? Hy toon nie rerig ander tekens van tande nie, behalwe bietjie spoegies wat nou en dan by sy mondjie uitloop, en hy wil maar alles in sy mond druk. Twee van die bultjies is sommer so lig pienk. Dok advies sal baie waardeer word.
Groetnis.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba het beslis begin met die eerste tekens van tandekry. Sy eerste tande sal eers deurkom wanneer hy omtrent 6 maande oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.