Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2010/02/15

Q.

TANDEBORSEL ISSUES

MY DOGTERTJIE IS NOU 17 MAANDE OUD, EN SY HAAT TANDEBORSEL. EK MOET HAAR LETTERLIK VASDRUK OM HAAR TANDJIES TE BORSEL. SY SKREE VAN DIE BEGIN TOT DIE EINDE.

WAT EN AL PROBEER HET IS OM DIE TANDEBORSEL EERS VIR HAAR TE GEE OM MEE TE SPEEL EN DAN DAARNA TE BORSEL, MAAR DIT WERK OOK NIE - SODRA EK PROBEER BEGIN SY BLOUMOORD SKREE.

TOE PROBEER OM TE MAAK ASOF DIT ' N VLIEGTUIG IS WAT IN HAAR MONDJIE WIL INVLIEG, MAAR NEE DIT WERK OOK NIE.

EK IS BAIE DESPERAAT EN WEET HOE BELANGRIK MONDHIGIENE IS VIR MOOI GESONDE TANDJIES.

ASSEBLIEF HELP MY MET RAAD EN DAAD????

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogterjie moet probeer om haar eie tande te borsel. Probeer om die selfde tyd jou eie tande te borsel en maak 'n speletjie daarvan. Moet niks se as sy nie haar tande 100% reg borsel nie en hou aan met die speletjie.Onthou moet nie probeer om haar tande te borsel nie. Sy sal later self leer om dit te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: esme | 2010/02/16

DANKIE VIR AL DIE RAAD.

JA EK GEBRUIK TANDEPASTA VIR MELKTANDE!

EK HET DIE HELE SPIEEL DING VANOGGEND PROBEER MAAR DIT HET NIE REGTIG GEHELP NIE. NOU SAL EK MAAR KYK OF DIT WERK AS EK DIE PEDIATER SE RAAD VOLG.

AI EK IS REGTIG MOEDELOOS

Reply to esme
Posted by: Stella | 2010/02/15

Ek het net so gesukkel met my seuntjie,en ek verstaan jou frustrasie.Dalk moet jy die tandepaste opsit en die borsel vir haar gee dat sy self kan borsel,maar sit by haar.Ek het vir hom ' n spieeltjie gee om vas te hou,dat hy kon sien hoe ek borsel.As sy dit toelaat,borsel vir die eerste paar aande net vinnig,net genoeg om al die tande skoon te maak, terwyl sy met die spieel kyk,sodra dit beter gaan,kan jy langer borsel.Sy sal daarvan hou om te kyk hoe jy borsel,of hou aan die begin vir haar die spieel dat sy self borsel en kyk.As die wasbak naby die toilet is,laat haar op die toilet staan (dit is nou as sy nie sal afval nie) dit was vir my seuntjie ook lekker,dan is hy net so hoog soos ek,en hou haar vas dat sy oor buk na die wasbak om uit te spoeg.Dit was meer soos ' n speletjie op die ou end van die dag.hoop die raad help.Sterkte!

Reply to Stella
Posted by: BMJ | 2010/02/15

Gebruik jy kinder tandepasta en dan net ' n smeerseltjie? Gewone tandepasta is te skerp vir julle. Jy kan ook ' n electric tandeborsel gebruik. Meeste kinders hou van dit.

Byt maar vas. Hulle moet maar borsel of hulle nou daarvan hou of nie.

Reply to BMJ

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.