Childhood Diseases

Question
Posted by: LIEZLE | 2010/02/08

Q.

TANDE KRY OP 13 WEKE?

HELP MY ASB, MY SEUNTJIE HET DIE NAWEEK KOORS GEHAD VAN SO 37.5, HY EET SY VUISIES, SY STOLGANG IS EWESKIELIK AVO GROEN EN REUK VREESLIK EN HY IS HEES AS HY HUIL. SY NEUS IS OOK BAIE GEBLOK. KAN DIT TANDE KRY WEES OF IETS ANDERS? HY IS BAIE ONRUSTIG IN DIE AAND EN DEUR NIE NAG. KAN DIT TANDE KRY WEES?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se simptome is as gevolg van 'n verkoue en is nie as gevolg van tandekry nie. Gebruik baba salien neusdruppels om sy neusie oop te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Carien | 2010/02/08

Liezle dit klink of dit tande kan wees, solank die koors nie bo 38 gaan nie. Vryf jou vinger oor sy tandvleis as hy daarvan hou is dit baie moontlik tande. ' n Nat waslap wat so uur in die vrieskas was werk goed. Jy kan net eers die waslap kook dat hy lekker skoon is.

Reply to Carien

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.