Childhood Diseases

Question
Posted by: Claire | 2009-08-11

Q.

Tande kry of verkoue?

Hallo Dok,

My babaseun (9 maande) is besig om tande te sny en het verkoue simptome (meestal in die aand). Toe hy sy eerste twee tande gesny het, het hy presies dieselfde simptome gehad (loopneusie, hoes, ogies party oggend smerig). Kan dit wees dat die verkoue simptome verband hou met sy tandjies of is dit maar net toeval. Ek gee hom dieselfde medisyne wat sy pediater vroeë r vir dieselfde simptome voorsgeskryf het.

Ek weet nie of ek hom weer pediater toe moet neem nie en of dit maar net die tande is nie.

Dankie Dok.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba se simptome die van 'n verkoue is en nie as gevolg van tandekry is nie.Hou aan met die medisyne wat die pediater verlede keer voorgeskryf het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tande kry of nie? | 2015-10-23

Hello Dokter, My baba is 9 maande het al 2 tande,sy koors is vandag 38.3 gewees so na 11. Hy was vanoggend heel orait het niks makeer nie en na 11 wou hy niks eet nie ook nie sy bottel drink nie... Wil net hoor moet ek hom pediater toe vat of is dit moontlik tande kry? Groete, Deurmekaar

Reply to Tande kry of nie?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.