Childhood Diseases

Question
Posted by: Lindi-Ann | 2010/02/06

Q.

Tande kry

My 1 jarige seuntjie het ongeveer 2 weke terug vir die eerste keer met dagsorg begin. ek het begin werk en dis die eerste keer wat ek en hy nie voldag bymekaar is nie. hy het eers net ' n loop neusie gehad, toe begin sy magie werk en hy braak. hy het ook sy eetlus verloor en drink net 2 maal per dag melk. ek weet hy sny tande maar kan hierdie skeidingsdrang ook wees? hy het van 4 maande af deurgeslaap maar nou huil hy in sy slaap.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie het miskien 'n bietjie skeidingsangs maar sy huidige simptome is nie as gevolg van dit of tandesny nie. Hy het 'n verkoue en boonop ook 'n maag ontsteking. Maak seker dat hy genoeg vloeistof drink en gebruik Rehidrat om te voorkom dat hy nie dehidrasie ontwikkel.Indien hy aanhou om te braak moet hy deur 'n dokter ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.