Childhood Diseases

Question
Posted by: SARIE | 2010/05/30

Q.

TANDE KNERS

my baba van 1 jaar het 6 tande en nou het sy begin om op haar tande te kners waarom

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie gewoonte kom baie dikwels voor onder hierdie ouderdoms groep. Die rede daarvvor is onbekend en is 'n baie moeilike gewoonte om te stop. Dit gebeur gewoonlik net met die melktande.Probeer Aterax stroop 1.25ml snags vir 10 dae en sien of dit help.Indien nie en ook indien die tandekners aanhou sal die beste wees om 'n tandsarts te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: susan | 2010/08/08

Hi ek het so twee maande terug aterax stroop[ vir my groot dogter gekry nadat sy haar arm gebreek het. Nou wil ek net graag weet is dit veilig om vir my 2jarige dogter ook te gee. Ons het ''n konsert en sy is baie woelig die apteek het gese ek kan vir haar gee om haar te laat slaap. Indien ek dit wel kan gee hoeveel ml is voldoende. Baie dankie

Reply to susan

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.