Childhood Diseases

Question
Posted by: melissa | 2012/10/17

Q.

tande borsel

Hi dr, my dogtertjie is nou net oor die 16 maande merk. Dis elke dag n gesukkel en n tranedal om tande te borsel. Ek het al ALLES probeer maar sy weier dat ek ha tande borsel.sy wil dit self doen en loop dan net rond en suig en kou dit!hoe belangrik is tandeborsel op die ouderdom en het dr enige voorstelle?sy het nou al 3 kiestande ook by.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik dat jou dogtertjie se tande geborsel moet word, maar sy is nog baie jonk. Ek lees dat sy graag self haar tandjies wil borsel. Dus kan ma en dogtertjie soggens en saans elkeen julle eie tande borsel.Op hierdie manier sal sy speel speel leer om haar eie tande te borsel. In die begin sal sy sukkel en miskien die borsel suig en kou maar met tyd sal sy leer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Kitty | 2012/10/19

Hha ha, my seuntjie is nou ''n jaar, en hy skree blou moord as ek sy tande borsel. Dis maar een van daai dinge, en daar is nie ''n manier ek ''n kind met ''n bek vol pik swart vrot tande gaan he nie.
Ek hoop ook ma met tyd raak hy dit gewoont.

Reply to Kitty

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.