Childhood Diseases

Question
Posted by: karen | 2012/08/08

Q.

tande

hi dokter,

Ek wil net weet my dogtertjie is nou 5 maande, ek wil net weet hoe sal ek die verskil kan sien tussen tande " poo"  doeke en gastro doeke? Die laaste week is ha doeke loperig, maar dis nie so dat dit nie by doek uitloop nie. Sy poo so 1-2 keer per dag.

Ek wil maar net seker maak sodat ek dit nie aanneem vir iets dan is dit ernstig nie.

Dankie baie!
Karen

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Met gastro sal jou baba se poos waterig wees en beslis meer dikwels as twee keer per dag wees. Met gastro sal sy sal ook geneig wees om op te gooi.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.