Childhood Diseases

Question
Posted by: Joy | 2010/05/12

Q.

Tande

Dok my dogtertjie is 10maande en het nog geen tande. Sy loop al teen die meubels en brabbel ook baie woorde. ook mooi op My ma se ek het eers na ''n jaar tande gekry. Moet ek bekommerd wees? Hoe sal ek weet wanneer sy gaan tande kry? Help asb. My seuntjie het op 6maande sy eerste tand gekry. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Moet nie bekommerd wee nie. Jy was ook laat met jou tandekry en jou dogterjie sal dieselfde wees. Haar tande sal een van die dae begin deurkom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.