Childhood Diseases

Question
Posted by: mpc | 2011-06-22

Q.

swine flu

Middag dokter ek glo dit gaan goed??

My seun van 2.5 jaar was die 2 weke in -|- ak met ''n kind van 3 wat swine flu het die kind is in die hospitaal vir swine flu getoets en die toets het positief teruggekom. Wat is die kans dat my kind nou die swine flu gaan kry?? En wat is die simptome waarvoor ons moet uitkyk,

Hy het nie die jaarlikse griepinenting gekry nie omdat hy nie in dagsorg of kleuterskool is nie??

Dankie vir dr se raad en mening

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is 'n plesier. Die kanse dat jou seuntjie swine flu sal kry is baie hoog. Hierdie siekte is baie aansteeklik. Hopelik sal sy siekte nie so erg wees in vergelyking met sy vriend.Die simptome is koors, hoofpyn, seer keel ,loop neus en spierpyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.