Childhood Diseases

Question
Posted by: JK | 2012-11-22

Q.

Swem vessie vir 18 maande oue dogtertjie

Prof, ons het n swembad en ons dogtertjie van 18 maande is baie lief om saam met haar Pa in die swembad te " swem" . Hy hou haar in sy arms want sy kan nog nie op haar eie swem nie. Ek het haar op 7 maande geneem vir water veiligheid tipe lessies maar dit was maar meer om haar net gewoond te maak aan water. Wat ek wil weet is of daar n tipe van n vessie is soos n " life jacket"  wat ek vir haar kan aantrek waarmee sy in die water kan gaan? Natuurlik is ons albei altyd by haar maar net om haar te leer swem op haar eie. Ek is baie bang vir die armpies en opblaas ringe waarmee ons grootgeword het wat om die magie kom, so bang sy tilt vooroor en dan hoe die ring haar gesiggie onder die water! Of weet u dalk van iets anders wat baie veilig is om vir hulle op daardie ouderdom aan te sit?
baie dankie!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is 'n baie goeie swemvessie wat in Australia ontwerp is nou beskikbaar.Hierdie is die 'Swimsafe Floatsuit' wat deur Toys R Us of die Pick 'n Pay Hipermark verkoop word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2012-11-23

Ons het daai Float suit - dit werk uitstekend, maar jy MOET dit saammet vlerkies gebruik.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.