Childhood Diseases

Question
Posted by: Mini mouse | 2009-02-20

Q.

SWEET-PROBLEEM, HELP ASB

More dokter

My seuntjie is volgende week 7 maande oud. Hy sweet geweldig " deur sy koppie"  in die aand. Sy kussing maak ' n groot ronde kol om sy koppie, maar dis net in die aand. Hy sweet nie so deur die dag nie. Hy bad in die aand ' n rukkie voor slaaptyd en kry dan ' n koue bottel. Hy slaap net in ' n doek, so hy is nie te warm aangetrek nie.

Ek het al gehoor dat dit iets te doen het met die formule wat hul drink wat dit kan veroorsaak. Hy is op S26.

Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die feit dat jou baba so sweet kom baie dikwels voor onder babas van hierdie ouderdom.Daar is geen rede vir kommer nie.Dit is goed dat hy nie te warm aangetrek word. Hy sal met tyd ophou met hierdie sweet 'probleem'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lana | 2009-02-20

Hi
Ek sal ook graag die antwoord hierop wil weet. My dogtertjie is 11maande oud en sweet net so baie (net deur haar koppie), maar sy sweet weer meer deur die dag. Alhoewel sy baie woelig is met kruip en amper-loop, is dit steeds vir my te erg. Ek vat haar eenmaal ' n week na ' n speelgroepie waar al die kleintjies dieselfde aktiwiteite doen en sy sweet baie meer as enige van die ander. Sy is ook op S26!

Reply to Lana

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.