Childhood Diseases

Question
Posted by: Mom | 2009/03/09

Q.

Sweet op voete en kop

My 12 jarige seun sweet verskriklik. Vyf minute nadat hy buite begin speel het , hardloop die water strome teen sy kop af.Wanner ek handeroom aan sy voete smeer, begin hy sweet op sy voete en bene kry. Dit hardloop in strale teen sy voete af. Wat kan die oorsaak wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem kom redelik dikwels voor maar kan moeilik wees om te behandel. In Engels word dit 'hyperhidrosis' genoem. Lees meer oor hierdie probleem op Google.Ek sal aanraai dat jou seun 'n dermatoloog moet raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.