Childhood Diseases

Question
Posted by: Craig | 2010/05/28

Q.

Suur puisies

Dokter

Ons 2 weke oue baba het ''n paar wat my vrou noem suur puisies in haar gesig. is daar iets wat ''n mens kan gebruik daarvoor om dit te voorkom of te hanteer?

Of is hier enigeen wat dieselfde " probleem"  het en wat weet van iets wat werk?
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie veluitslag is heeltemal normaal en kom baie dikwels voor in pasgebore en jong babas. Geen behandeling is nodig nie en die uitslag sal vanself verdwyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
user comments

C.

Posted by: Isolde | 2015/09/13

Hello My Baba is amper 7 maande oud. Hy het 'n puisie uitslag op sy gesig en gooi gereeld suur melk op. Is daar iets wat hiervoor help?

Reply to Isolde
Posted by: Anonymous | 2015/06/25

Hi my baba is nu drie weke ma sy puisies het nu al geel getrek dt lyk asof dit skubbe is en lyk baie seer wat kan ek doen ek borsvoed

Reply to Anonymous
Posted by: tia | 2014/05/08

My baba is 3weeke oud,het fyn rOoi puisies ini gesig tot ini oortjies en kop,sy steun so af en toe,het vir 2dae nog nie gepou nie,is daar iets fout

Reply to tia
Posted by: Cathy | 2013/12/09

My baba het ook puisies indie gesig,hy is nou 4weke. Hy huil nie saans nie maar drink verskriklik baie aan my borste en as hy pou ruik dit baie suur, help wat kan ek gebruik

Reply to Cathy
Posted by: Craig | 2010/05/28

Ja, sy huil nie en is eintlik baie soet :) maar vroulief wou net bietjie weet oor die puisies in haar gesig.Dis eintlik baie fyn puisies en ek het vir vroulief gese maar wou maar net nog opinies kry

Reply to Craig
Posted by: heidi | 2010/05/28

ouma, sy''s net 2 weke oud, moenie nou al hul lyfies gewoond maak aan goed wat nie nodig is nie. as sy nie huil van krampies of winde nie, is sy n happy baba. die puisies/knoppies sal weggaan, gee net bietjie kans.

Reply to heidi
Posted by: Ouma | 2010/05/28

Koop Babasuur by die apteek. Dit is wonderlikker goed. Halwe teelepel in die oggend en aand.

Reply to Ouma
Posted by: Craig | 2010/05/28

Ja, sy borsvoed

Dankie vir jou hulp

Reply to Craig
Posted by: heidi | 2010/05/28

craig, dis dood normaal. ek neem aan jou vrou borsvoed? ons is verduidelik dat dit die hormone in n vrou se borsmelk is en dat dit met tyd sal weggaan. moet asb niks opsit nie.

Reply to heidi

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.