Childhood Diseases

Question
Posted by: JOLANDA | 2010-03-16

Q.

SUKKEL MET 4 JARIGE SE MANGELS IS VERBY

MY DOGTERTJIE SE MANGELS IS VELEDE WEEK DINSDAG UITGEHAAL.SY WAS DAARNA BAIE SIEK EN IS OPGENEEM IN HOSPITAAL VIR 3 DAE .MAAR SY IS DAREM NOU BETER EK SUKKEL MAAR NOG NET DAT SY MOET EET SY PEUSEL MAAR NIE GENOEG OM HAAR MAGIE VOL TE MAAK NIE.EK HOOP MAAR DIT GAAN BETER.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nou die regte tyd vir roomys en jellie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: JOLANDA | 2010-03-16

ai togie as sy maar net roomys en jelly wil eet.ek probeer maar rooster brood en sy hou van koekies ,dis ook maar n swak saak.syeet so kwart broodjie met katjiebotter en dis ook al sy drink ook nie regtig nie.die dr wat haar mangels uitgehaal het het sopas geskakel om te hoor hoe dit met haar gaan en aanbeveel dat sy vrydag terug gaan na hom toe as sy nog nie reg eet en drink nie.

Reply to JOLANDA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.