Childhood Diseases

Question
Posted by: JOLANDA | 2010/03/05

Q.

SUKKEL MET 4 JARIGE SE MANGELS

EK IS RAADOP MY MEISIEKIND WIL AL 2 DAE LANK NIKS EET OF DRINK NIE SY HET VIR 7DE KEER MANGELONTSTEKKING DIT GAAN NOU IN VOLGENDE 2 WEKE UITGEHAAL WORD.WAT KAN EK DOEN DAT SY MOET EET OF DRINK EK IS BANG SY ONWATER?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie se mangels moes al lankal uitgehaal gewees het. Ek hoop dat sy tans 'n antibiotika gebruik om haar huidige ontsteking te behandel. Bel aub more vir die ONK chirurg. Dit is nou dringend dat haar mangels uitgehaal moet wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2013/11/13

MY DOGTERTJIE HET MANGEL ONSTEKKING AL 10 KEER GEHAD HAAR MANGELTJIES IS SO OPGESWEL EN ROOI EN DIT WIL NIE EERS MEER SAK MET ANTIBIOTIKA NIE EK IS REED OP EN DIE ANDER DING IS EK HET NIE MEDIES OM DIT TE LAAT DOEN NIE EN DIE STAAT HET N 2 JAAR WAGLYS WANT VOLGENS HULLE IS DIT NIE NOOD NIE. WAT KAN EK DOEN OM HAAR TE HELP

Reply to Anonymous
Posted by: jolanda | 2010/03/15

dankie vir die raad sy het gegaan die 9de maart hulle het haar mangels uitgehaal.die 10 de is sy in hospitaal opgeneem sy wou nie eet of drink nie sy was ontwater.die 12de is sy ontslaan maar ek sukkel nog dat sy moet eet en drink sy eet maar nog sleg en drink min is dit as gevolg van seer nog in keel en sal dit begin beter gaan?

Reply to jolanda

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.