Childhood Diseases

Question
Posted by: Charmaine | 2012/07/31

Q.

Suiwel Allergie

My dogtertjie word nou September 3. ek het haar al vele male by dokters en pediaters gehad. ek sukkel om haar gesond te kry. die laaste dokter by wie ek haar gehad het het vir my gese sy is dalk alergies vir suiwel. sy het ''n loop neus die hele tyd en ''n toe bors. hy het vir haar medikasie voor geskryf wat hulle vir asma leiers gee. sy was ''n maand daar op en nou al twee maande van suiwel af. indien dit wel so is hoe hanteer ek die inname en van wat sy mag in neem en wat nie?
Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit mag wel wees dat jou dogtertjie allergies is vir suiwel. Sy moet alle suiwel produkte soos melk, kaas, jogurt ens vermy. Sy kan soja melk en soya jogurt gebruik. Dit is nodig dat sy getoets word om vas te stel dat sy werklik allergies is vir melk en suiwel. Die beste sal wees om 'n pediatries allergis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Santie | 2012/10/11

My Dogtertjie van 7 jaar het al vir die afgelope 3 maande ''n hoes en
''n permanente loopneus sy het 2 weke terug brongitus gehad en is ook getoets vir TB. Gelukkig negatief die hoes het opgehou toe ek vir haar die Cortisone gegee het maar na die medisyne op was het dit weer begin. Wat kan dalk die oorsaak wees - dalk suiwel

Reply to Santie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.