Childhood Diseases

Question
Posted by: Verron | 2011/10/04

Q.

suikervlak by baba

Hallo Doc

my kleinseun is gister 3 Okt gebore en nog in die hospitaal. Sy suikervlak was gister 2.8 en nou op die oomblik val dit steeds en is nou 2.4 wat kan gedoen word om die suikervlak te stabiliseer. hy drink ook nie baie goed aan die bors nie kry ook nie formule melk nie.

groete
Verron

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie lae suikervlak probleem kom baie dikwels voor in pasgebore babas. Gewoonlik word glukose direk IV toegedien en die vlak kom baie gou weer tot normaal.Ek is seker dat jou baba kleinseun gou sal herstel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.