Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2008-11-06

Q.

Stysel allergie

Goeie dag en weereens dankie vir al die raad.

As kind het ek asma gehad en was allergies vir alle stysels. Ek het
dit (dink ek )ontgroei. Sal dit help as ek my baba ( nou 6 en half maande) eers op 12 maande die stysels(koring,mielies, aartappels ens.) begin gee.
Sy eet egter ryspap in die oggend wat ek nog nie kon agter kom
dat dit haar affekteer nie. Ek is net bang as ek te vinnig mielies ens
gee dat sy so gaan sukkel soos ek het as kind. Sy is op Nan HA2.
Vir hoelank moet ek dit vir haar gee tot ek oorslaan na iets soos NIDO of Parmalat first growth? 2jaar?

Baie dankie en lekker dag
Amelia

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die veiligste manier om te besluit of jou baba wel allergies is vir verskillende stysels is om allergie toetse vir die verskillende stysels en ook koring te doen.Vra vir haar pediater om die nodige RAST toetse te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.