Childhood Diseases

Question
Posted by: Sarie | 2011/01/08

Q.

Stoelgangbeheer nog nie gevestig by 5 jarige

Dr, my dogtertjie is 5 en ''n half. Sy''t volle beheer oor urinering, maar sukkel verskriklik met stoelgang. Sy sal daagliks 5-7 vuil broekies hê , omdat sy nooit sit en klaar maak op die toilet nie. As sy wel gaan, sal daar 1 kleintjie gedruk word, en dis dit. As ek haar forseer om te bly sit, huil sy onophoudelik en sê  dis seer of sy hou nie daarvan nie. Ons was al by ''n GP, wat roetine toilet toe gaan tyd voorgestel het, in kombinasie met Duphalec, maar help nie. Was ook vir evaluasie by Spelterapeut, maar sy kry nie fout. Of die stoelgang hard of sag is, die probleem bly. Hoe nou gemaak? ''n Sielkundige het die moontlikheid genoem van sensoriese integrasie probleem? Groete Sarie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is beslis 'n probleem aangesien jou meisie al 5 1/2 jaar oud is en een van die dae weer skool toe sal moet gaan.Ek vermoed dat haar probleem die van baie erge hardlywigheid is. Dit is uiters belangrik dat sy of deur 'n pediater of indien moontlik deur 'n pediatriese gastroenteroloog ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.