Childhood Diseases

Question
Posted by: THEA | 2009/09/15

Q.

SPRAAK IN 20 MAANDE OUE DOGTERTJIE

ONS KLEINKIND IS NOU 20 MAANDE OUD. BABBEL BAIE, WOORDESKAT ONGEVEER 5 WOORDE. VERSTAAN BAIE GOED DOEN ALLES WAT JY VIR HAAR Sê , SO SY KAN HOOR, MET DIE GEHOOR SKORT DAAR NIKS, NIE, DANS OP MUSIEK AS SY DIT HOOR. MOET ONS BEKOMMERD WEES EN HAAR NA ' N SPRAAK TERAPEUT NEEM????

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nog nie nodig vir enige kommer nie. Indien jou kleinkind nog nie begin goed praat het wanneer sy 3 jaar oud is sal dit nodig wees om 'n spraakterapeut te raadpleeg

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: baby | 2009/09/16

my seuntjie is jaar &  7 maande oud, praat ook nog net basiese woorde (pappa, mamma, bal, sussie, nanna, tietie). ' n vriendin van my wie se kind ook so oud is praat ook nog net die paar woordjies. ek stres nie nou al oor dit nie, sal eers na hy 2 jaar oud is en nog nie meer praat nie begin bekommerd raak.

Reply to baby

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.