Childhood Diseases

Question
Posted by: ouma | 2011/03/17

Q.

spraak

Ons kleinseun is nou 2j 8m en praat slegs woorde. Verstaan alles en antwoord maklik JA of NEE, se soms moeiliker woorde , maar geen sinne. Hy vertel jou ook ''n storie (brabbel)en wag vir jou antwoord en word kwaad as jy nie kan verstaan nie. Hy praat ook woorde wat hy later nie weer gebruik of wil gebruik nie.
Op watter ouderdom moet ons bekommerd raak oor die spraak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem kom baie dikwels voor veral onder seuns van hierdie ouderdom. Dit lyk wel asof jou kleinkind binnekort sal beter begin praat, maar indien hy wel geen vordering gemaak het wanneer hy 3 jaar oud is, sal dit nodig wees om 'n spraakterapeut te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.