Childhood Diseases

Question
Posted by: mellav | 2008/11/06

Q.

spraak

my seun is nou 1j 6 maande. hy praat glad nie, se net mamma en pappa. hy probeer, maar ek vermoed hy hoor nie? hy het aanhoudende oorinfeksies gehad en het om 1 jaar grommets gekry. oorinfeksies is nou iets vd verlede. maar as hy bv na kat wys sal hy net se ka of skoen is koe, of broek is oe verder point hy na goed en alles is eh eh eh... wanneer moet ek begin bekommerd raak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nou tyd om bekommerd te raak. Ek vermoed ook dat die oorsaak van jou seuntjie se probleem is dat hy nie goed kan hoor nie. Dit is as gevolg van sy oorinfeksies. Dit is belangrik om weer sy ONK spesialis in die verband te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: mellav | 2008/11/07

baie dankie dr.. so my vermoede was reg.

Reply to mellav

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.