Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2009-12-07

Q.

Sportron produkte

Goeiedag Dokter,

Wat is u standpunt rakende sportron se produkte?

Ek sukkel met ' n chroniese siek 16 mnde en 4 jarige. Hulle is op aanvullers asook probiflora en yster (albei het lae yster). Dit voel net of hulle konstant siek is en ek is raadop. Hulle is vir alles onder die son getoets, als is fine behalwe die yster.

Sou u sportron produkte aanbeveel of is daar iets beters wat immuniteit bou en sal help dat hulle nie so chronies siek is nie?

Soos altyd - BAIE dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek het ongelukkig geen ondervinding van Sportron produkte. Indien jou kinders 'n creche bywoon sal ek aanraai dat hulle liewers by die huis opgepas moet word. Probeer ook Scotts Emulsion aangesien die hoe Vitamiene A wat dit bevat sal baie help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.