Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicola | 2013/02/18

Q.

Sportron Melatone

Dr en ander ma''s

Ek hoor baie goeie goed v Sportron Melatone! My dogter van 15maande is nie n vreeslike slegte slaper nie, maar word nog 2keer n nag wakker!! Het gehoor hierdie stropie sal help! Ek lees dis alles natuurlike bestandele... Maar wil steeds by dr hoor (en ander ma''s wat het hul ondervind) of u dit sal voorstel en of dit 100% veilig is (maw bevat geen vorm v hormone- bv slaaphormoon Melatonien)

Dankie byvoorbaat
Nicola

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek het geen ondervinding met hierdie produk. Ek het probeer uitvind of dit melatonien bevat en sover ek kon uitvind is daar geen melatonien in Melatone nie. Die ander bestandele behoort veilig te wees vir jong kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Ansia | 2013/02/19

Hello Dr ek wil net weet of Solal se melatonin vir kinders gebruik kan word
Ek het n vriending wat dit voorgestel het want my seuntjie is baie woelig in die dag en sukkel om te gaan slaap

Sal dit dalk help
Hy is nou 2 jaar oud

Reply to Ansia
Posted by: R | 2013/02/19

Ek dink ek moet dit ook probeer. Seuntjie is 20 maande en word ook nog wakker. Kom gesels by die Parenting Forum daaroor.

Reply to R

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.