Childhood Diseases

Question
Posted by: sam | 2009/11/03

Q.

Speelskool

Hallo dr - ek wil graag uitvind of 2 jaar ' n geskikte ouderdom is om my seuntjie speelskool toe te stuur. Nadat hy op ' n jaar in die hospitaal was met die RS virus het ons hom tuis gehou tot nou - maar dit lyk of hy verveeld raak tuis. Sal die RS virus of enige ander virus noodwendig weer gou terugkeer? Wat is jou opinie oor dit? Dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Noudat jou seuntjie twee jaar oud is behoort hy 'n goeie weerstand teen die RS virus op te bou. Hy kan vanaf volgende jaar begin om speelskool toe te gaan. Gee Creche Guard gereeld wanneer hy begin om speelskool toe te gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.