Childhood Diseases

Question
Posted by: wonder net | 2012/06/13

Q.

speelgroepie

My kind van 2jr is in speelgroepie vir ongeveer 2mnde. Pas goed aan en juffrou wonder net of hy gereed is daarvoor aangesien hy met rukke speel en dan begin huil. Is hy te jonk vir die speelgroepie. Hy gaan 3xkeer per week.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie is nie te jonk vir die speelgroepie, maar hy kry net 'n bietjie skeidingsangs op hierdie stadium.Dit kom baie dikwels voor.Hy sal met tyd al hoe meer gewoond raak aan sy speelgroepie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: wonder net | 2012/06/14

Kan die skeidingsangs langtermyn gevolge vir hom inhou? Hy het in die begin gehuil as ek hom aflaai maar huil nou gladnie meer nie. Net met rukke dat hy hartseer word. Ons wil hom nie graag nou uithaal nie. Moet ons dalk iets soos ''n " trosie"  saamstuur of hoe kan ons hom help om dit te oorkom. Baie dankie

Reply to wonder net

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.