Childhood Diseases

Question
Posted by: lisa | 2012/11/01

Q.

sosiale interaksie

Hi dr,my dogtertjie is nou amper 17 maande en ek wil net weet wanneer is dit nodig vir haar om tussen ander kleintjies te wees. Ek is n tuisteskepper. dus kyk ek elke dag self na haar.sy sien nou en dan vriende se kinders as ons saam kuier of dan haar niggie en nefie maar op watter ouderdom is dit nodig vir haar om meer sosiaal te verkeer met kinders van haar ouderdom?ek wil nie he sy moet angstig wees tussen ander kinders maar ek wil haar ook nie oorweldig te vroeg.ek het gedink om haar na n speelgroepie te vat so begin vlg jaar maar is dit nog te vroeg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is niks beter vir enige kind van hierdie ouderdom se ontwikkeling as om tuis te wees met haar moeder. Jou dogtertjie is dus baie gelukkig.Sy kan van volgende jaar begin om na die speelgroepie te gaan maar dit is ook nie nodig dat sy elke dag daar moet wees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.