Childhood Diseases

Question
Posted by: Hartseer | 2010/12/13

Q.

Soek hulp vir TIK baba

My vriendin is ''n pleegmamma en het nou ''n baba in haar sorg wie se mamma TIK reg deur haar swangerskap gebruik het. Die baba het vir die eerste 2 weke na sy geboorte goed geplaap. Maar nou skreeu hy vir ure lank. Kan dit die TIK onttrekkingsimptome wees wat hy nou kry? En hoe help sy dat hy minder pyn en ongemak verduur?
Mens voel hulpeloos as mens hom so sien skreeu en mens kan niks doen nie. Ek wens die ma kon sien wat sy aan hom doen,maar sy het die " maklike"  pad gekies en hom weggegee.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie baba se simptome veral die aanghoudende skreeu is beslis as gevolg van die ma se Tik gebruik.Hierdie en ander simptome kan redelik lank nog aanhou.Met tyd sal die geskreeu ophou. Geduld en baie liefde is nou nodig om hierdie babatjie die beste kans vir 'n normale lewe te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Purple | 2010/12/14

The baby is no doubt suffering from withdrawal from the tik.

Reply to Purple

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.