Childhood Diseases

Question
Posted by: Sue | 2010/10/28

Q.

Slym: moet mens dit opdroog of nie?

My 2 seuntjies (een is 3 en ander 4 maande) Hulle sukkel beide met slym, Meestal net in die neus, maar oudste van tyd tot tyd in bors ook. As ek goed gee om op te droog voel dit vir my of als sommer reg is, maar nou se ''n dr vir my ek moet glad nie slym opdroog nie. Sy se ek moet net demazin gebruik, maar dit voel of dit nie help nie, want die slym bly teenwoordig. Die oudste het permanent slym en jongste het nou begin. Dink dit kan alergie wees.

My vraag is eintlik, kan ek goed gee om op te droog of nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is heel moontlik dat beide jou seuntjies aan neus allergie ly. Demazin word gebruik om die sluim in hulle neusies op te droog.Gebruik net 'n veilige soutwater neusspuit of druppels om hulle neusies oop te maak bv Sterimar vir jou seuntjie van 3 jaar en Salex neusdruppels vir jou babatjie.Dit is nie nodig om slym op te droog nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.