Childhood Diseases

Question
Posted by: Nikki | 2009-01-30

Q.

Slym in neusie klaar nie op -9maande

My dogtertjie van 9 maande het baie slym in haar neusie en sukkel om asem te haal as sy slaap, haar asempie het ook nou begin sleg ruik. Sy het nie koors nie, ek het vir haar baba Corex en iliaden gegee. Het sy dalk mangel ontsteking? Dit hou nou al vir ' n week aan en al die pediaters is vol bespreek.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste en veiligste behandeling is Salex neusdruppels, 1 druppel in elke neusgatjie soggens en saans.Moet nie Coryx of Iliadin gebruik nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.