Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky Pretorius | 2010/06/09

Q.

Slym en sukkel poef

Hallo Dr, Ek en my vrou albei is doof. Ons baba is 2 maand oud. Sal bly wees as julle gee my raad oor ons problem ondervindige groei en beter hanteer met baba. My Baba het slym en sukkel poef gehad. Soms wil nie alles op drink nie, want slym in die bors. Sy moet drink 150ml elke 4 ure 5 of 6 keer in 24ure en sy is nou 5.5kg weeg. Soms 40 tot 60ml oorbly. Sy drink Nan a.r formule. Sy het 3 weke go hospital, want sy get brotatis en sukkel drink en opgegooi. Paed het so se ons moet NAN a.r gee vir haar tot nou. Kan ons verander Nan nr 1? Sy is baie gesond en net nog slym. Poef sukkel al 3 dae. Baie hard soos separate hard lumps, like nuts(hard to pass). Wat is ver oorsaak? Sy het very pain if sy get poef. Ons het bekommerd. Sal asseblief gee my raad oor slym en hard poef? Baie dankie Nicky

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba het beslis 'n probleem met refluks maar sy sukkel met die spesiale ant-refluks formule wat haar hardlywig maak.Dit sal nodig wees om haar formula te verander na Lactogen1 en om haar pediater te vra om haar refluks met medisyne te behandel. Vra vir haar pediater om vir haar hierdie refluks medisyne voor te skryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: Nicky | 2010/06/15

My baba het niks rooierige afskeiding van urnie nie. Net Normaal Urine soos n mense.

Reply to Nicky
Posted by: Betsie | 2010/06/11

my baba is op nan ar en sy het n rooierige afskieding vani urine? enige raad wat dit kan wees of veroorsaak

Reply to Betsie
Posted by: Betsie | 2010/06/10

Reply to Betsie
Posted by: Nicky | 2010/06/10

Dankie Pediater, Ek sal gaan afspreek maak by Pediater.

Wat is veroorsaak Refluks? deur telemed drops of telemed Gribe?

Help gee my raad.

Dankie

Nicky

Reply to Nicky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.