Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia Torr | 2011-06-14

Q.

Slym

Ek sukkel al vanaf 15 Feb met my baba se bos wat die heeltyd slym op het, ek het haar al 6 keer by die dokter gehad daar word elke keer net anti biotika gegee en dit breek haar sisteem af, wat kan ek doen of is dit deel van tande kry. Sy is nou 8maande oud.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hier is daar definitief 'n probleem. Daar moet 'n rede wees dat so 'n jong baba vanaf Februarie aanhoudend slym op haar bors het. Ek vermoed dat dit as gevolg van refluks kan wees maar dit is uiters nodig om 'n pediatriese pulmonoloog te raadpleeg om 'n vaste diagnose te kan maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.