Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2010-03-29

Q.

Slenkdalkoors

Hallo Prof

Baie dankie vir al die getroue en spoedige antwoorde wat ons altyd van u af kry.

Ek hoop nie prof dink hierdie is ''n simpel vraag nie!

Ek het onlangs gehoor iemand sê  die huidige slenkdalkoors kan d.m.v. muskiete versprei word en ek is nou baie bekommerd daaroor!

Ek bly in die Noordwes provinsie en ons het onlangs uitgevind dat die slenkdalkoors na ons provinsie versprei het.

Het ek rede tot kommer?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is glad nie 'n simpel vraag nie. Jy is heeltemal reg, hierdie siekte word wel deur muskiete versprei.Slenkdaldoors het nou na ander provinsies versprei insl die Noordwes provinsie.Dit is uiters nodig om die gewone metodes te gebruik om te verhoed dat muskiete byt insl die gebruik van die spesiale nette.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: LOURIKA | 2010-04-20

ek het 2 klein dogtertjies ouderdom van 11 maande ek is so bang hul kry die koors hul is nou al vir meer as 2 weke verkouerig maar net erg snot neusie geen ander simptome nie, my 1 dogterjie het net ''n koors gehad van 39 saterdag maar omdat sy haar maasels inspuiting die vrydag gekry het. Waarvoor moet ek kyk vir die spesifieke koors simptome en wat se medisyne ens kan ''n mens vir hulle gee om dit te stop of the vehoed???

Reply to LOURIKA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.